Wat is ‘n Begrafnis Polis?

Al ooit gedink wat gaan gebeur indien iemand tot sterf kom in die familie?  Dit is nie ‘n onderwerp waaraan iemand graag wil dink nie, maar dit is ‘n groot faktor in ‘n mens se Begfrafnis Polisselewe.  Begrafniskostes word al hoe duurder, en om onverwags dood in die oë te staar met die wete u is nie verseker nie.  Dit is ‘n groot bekommernis vir mense gedurende daardie tyd.  Hoeveel gaan ‘n begrafnis u uitwerk? Het u die nodige finansies om dit te dek?  Indien nie, wat gaan u maak?  Dus is ‘n begrafnis polis die ideale opsie om te oorweeg om finansiële onkostes te dek.

‘n Begrafnis polis is ‘n tipe versekering wat die direkte en onmiddelike koste rakende ‘n begrafnis dek.  Dit stel die familie klaar gerus in die tyd van emosionele hartseer.  Daar is verskillende polisse om uit van te kies.

Wat dek ‘n begrafnis polis?

  • Die kis
  • Die blomme
  • Die verversings
  • Die vervoer van die kis
  • Verder addisionele kostes

Wenke van ‘n begrafnis polis:

  • Maak seker jy kry so gou as moontlik ‘n begrafnis polis.  Hoe langer ‘n mens wag, hoe hoër word die premies van elke versekeraar.
  • Hoe ouer is mens is, is die premie vanselfsprekend hoër.
  • Kry ‘n agent met die kennis van verskillende begrafnis polisse, en maak van hul gebruik om die beste polis te kies (in jou area).
  • Daar is gratis kwotasies op die internet beskikbaar, waarvan u kan gebruik maak.
  • Gaan op elke versekeringsmaatskappy se webwerf in en bestudeer elkeen op u se eietyd.
  • Indien u die mees gepaste top 5 versekeringsmaatskappy gevind het, vul hulle kwotasie vorms in.

Basiese intligting wat mens nodig het begrafnis polisse is die kostes wat gedek word, watter maatskappy is dit, mense se kommetaar oor die maatskapy, maandlikse premies en addisionele intligting.  Kies dan die een wat gepas is vir u en u se gesin of familie. As u wil he u familie moet ‘n bron van finansiele inkomste he na u afstorwe, is lewensversekering waarskynlik die beter opsie vir u.

Moet nie wag nie, jy weet nooit wat volgende gebeur nie.  Is jy verseker?  Indien nie, vul die kwotasie vorm op die webwerf in, en ‘n agent sal terug kom na u toe met die beste kwotasies van die verskillende begrafnis polis versekeraars.   Dink aan jou toekoms en maak vandag die regte besluit!