Baie welkom by ons webtuiste, MedieseFondse.com.  Die rede vir die ontstaan van die webtuiste is as gevolg van tekort aan afrikaanse internet bronne.  Hierdie webtuiste sal gebruik word om meer inligting te verskaf oor mediese fondse, asook ander soorte versekering in Suid-Afrika.  Ons doel is ook om dit vir die Suid-Afrikaner makliker te maak om te kies tussen die verskeie versekeraars in ons land, asook om versekeringspremies te kan vergelyk.  Ons hoop dat hierdie webtuiste u sal help in u soektog na die regte mediese fonds.