Dit het tot ons aandag gekom dat daar al hoe meer gesoek word na die term”Solidariteit Mediese Fonds“. Op die stadium blyk dit dat daar nie so mediese fonds bestaan nie. Daar is wel ‘n opsie op hulle webblad (volg hierdie skakel) waar u meer inligting en advies oor mediese fondse kan bekom.
Tuis.
Vorige Artikel: Bonitas Mediese Fonds